Kospraatjies
Die ander dag sit ek en maak kaste skoon. Pak uit en gooi weg, dis tyd, sê ek heeltyd vir myself. En ek hou vas aan alles, so dit is moeilik vir my. Ek kom af op die fotoalbum wat my ma vir my as kind bymekaar gesit het. Tussen ’n see van kleurfoto’s