Kospraatjies
Wie onthou nog daardie televisie-advertensie van die dogtertjie wat by haar ouma sit en klets oor haar lewe as kind? Só peper sy haar ouma met die een vraag ná die ander . . . Ouma, wat het julle gedoen vir ontspanning? “Ons het gekook, my kind,” kom