SARIE KOS

Gaan bos vir SOUS

Aapknaters speel wel ’n rol in die benaming van monkey gland-sous, maar gelukkig nie in die maak daarvan nie.

Daar is twee teorieë oor die ontstaan van die naam en albei spruit uit ’n kontroversiële eksperiment wat in die 1920’s deur ’n Franse chirurg, dr. Serge Abrahamovitch Voronoff, uitgevoer is. Hy het groot opslae in die mediese wêreld gemaak deur die testikulêre weefsel van ape oor te plant in die testikels van mans. Die dokter het aangevoer dat sy oorplanting tot die verjonging en algehele versterking van die pasiënt se fisieke en geestelike vermoë sou lei. Een honderd jaar later klink die dokter se verjongingskuur dalk verregaande, totdat jy besef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Agt Maal Lekker Met Sop
● Kortpad na boontjiesop met al die geur● Geheim van geroosterde soetrissies● Pampoentroos uit jou lugbraaier Hierdie sop is nederig en eenvoudig, maar besonder geurig. GENOEG VIR 6-8 ● 30 ml olyfolie● 1 ui, fyngekap● 2 knoffelhuisies, fyngekap●
SARIE KOS6 min read
TEE SAAM MET Ma!
● Brosbrood ● Lepels vol rooibos-crème brûlée ● Karamel-wortelkoek ● Amandel-en-framboos-financiers ● Sjokoladewafels ● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos ● Hoekom is rooibostee goed vir ons?● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag Die pe
SARIE KOS2 min read
’n Goeie oes
In Mexiko in Mzansi (Penguin, R360) gee sjef Aiden Pienaar tradisionele Mexikaanse kosse ’n Mzansi-flair. Met SA bestanddele en kooktegnieke omtower hy Mexikaanse gunstelinge in boerie-taco’s, chili con carne-vetkoek en sosatie-taco’s. Jy sal jou ver

Related