Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIEN COETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: L
Weg: Platteland1 min read
Stilte In Die Bos
– Dalsig, Stellenbosch – Jare gelede toe ek op Stellenbosch gestudeer het, was dit nog ’n ware studentedorp – mense het die hele plek vol gestap en daar was nie al die motors van vandag wat soveel verskriklike verkeersknope veroorsaak nie. Deesdae ka
Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s
Weg: Platteland2 min read
My Lys Vir Die Nuwe Jaar
Die nuwe jaar het sonder fanfare aangebreek. Ons plattelanders het oorleef en 2023 is agter ons. Maar ons wonder vol afwagting: Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? Dit het nodig geword om 2024 positief te benader. Juis daarom wil ek vir my ’n lys v
Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
Ons Gaan Dorp Toe
Voëlvoerhuisie-selfdoenstel met alle benodigdhede en gereedskap (voltooide huisie 256 x 286 x 140 mm) R500 Gardening Gone Wild gardeninggonewild.co.za Keramiekhasie (±65mm hoog) R60 Lopsi Potsy Lopsi Potsy lopsipotsy@gmail.com Handgekerfde voëls met
Weg: Platteland1 min read
Wat Kos Eiendomme?
Oral in Orania word nuwe strate gebou vir verskeie ontwikkelings wat in aantog is. Vir ons lyk dit of die erwe én huise vinnig al hoe kleiner word en die pryse ál stewiger, vernaam vir die platteland. Daar is duidelik genoeg beweging in die mark aang
Weg: Platteland9 min read
Om Weer Stoom te Sien…
Op ’n grondpad iewers tussen Belmont en Douglas staan ’n man en skulp sy swartgevlekte hande agter sy ore. Terwyl hy staar na die bolle stoom wat ritmies die winterlug ingespoeg word, rol ’n traan uit sy blou oë. Hy is bekend as Bedford, die masjinis
Weg: Platteland5 min read
Gekruiste Lyne
Die verlate tyd tussen twee-en vieruur in die oggend – die diep, stikdonker nag – het ek nog nooit vertrou nie. Dan voel dit of niks op aarde wakker kan wees nie, of selfs die klippe en vlieë en muskiete slaap. (Goed, dalk nié verpleegsters, vlermuis
Weg: Platteland6 min read
Ons. Gaan Tuin Toe
Die wêreld is gaande oor Suid-Afrika se unieke fynbos: Net in Oktober 2023 is meer as 1000t – dit is 1 miljoen kilogram – van dié endemiese blomme uitgevoer. “Dit is die meeste fynbos wat Suid-Afrika nóg in een maand uitgevoer het,” sê Karien Bezuide
Weg: Platteland2 min read
Tjorts! Op Ons Bier Van Die Jaar
Die FES – of dan Foreign Exchange Student – is ’n sterk, donker en eiesoortige bier. Dis baie ryk en effens soet, amper soos ’n port. En nou is dié spogbier by die Suid-Afrikaanse Nasionale Biertoekennings uit meer as 180 inskrywings gekies as die be
Weg: Platteland9 min read
Vrugbare Vallei Van Die Son
As ’n mens op die R536 tussen Sabie en Hazyview ry, is dit opvallend hoe die name van plase en besighede byna almal karaktersketse van die omgewing is: Bushbaby Valley Lodge, Mahogany Hill Cottage, Mountain Creek Lodge, Aan De Vliet Resort (dit betek
Weg: Platteland5 min read
Gesondheid In Die Grond
Amper net soos die roetines en rituele wat ons vir ons daaglikse persoonlike higiëne volg, moet ons ook stappe neem om ons tuin in stand te hou en versorg. Die soort higiëniese strategieë wat nodig is vir so ’n lushof sal afhang van die behoeftes van
Weg: Platteland2 min read
In ’n neutedo(r)p
Hoe ver van die grootstad af? Orania lê in die middel van die land: Johannesburg, Pretoria en Port Elizabeth is rofweg 600+km ver en Kaapstad en Durban 850km. Die naaste buurdorpe is Hopetown (42km) en Vanderkloof (49km), maar die meeste Oraniërs ry
Weg: Platteland14 min read
Herfsfees Vol Kleur En Geur
In die koswêreld is Errieda du Toit niks minder nie as ’n legende. Saam met wyle Francois Ferreira was sy byna 15 jaar lank die een helfte van die geliefde Huiskok, Glanskok op RSG voordat sy in 2014 op haar eie voortgegaan het met Die kos wat ons ke
Weg: Platteland3 min read
Rosendal… Vir Altyd In My Hart Gegraveer
Dit is nou ses maande sedert ek na Amerika, my geboorteland, teruggekeer het ná tien jaar op die dorpie Rosendal in die Vrystaat. Hier waar ek nou is, is die paaie goed en die krag dalk altyd aan, maar in my hart is daar ’n groot gat. Op Rosendal is
Weg: Platteland4 min read
Dinge Vir Jou Dagboek*
SPIER, STELLENBOSCH 1 Maart-1 April Dié lig-en-klank-kunstefees is ouder gewoonte ’n hele maand lank oop, en boonop gratis om te aanskou. Maak seker jy’s teen skemer daar om te sien hoe die plaas verlig word terwyl die son sak. En maak sommer ’n draa
Weg: Platteland8 min read
Bou ’n Pizzaoond Van Strooi En Klei
Om ’n pizzaoond van stooiklei te bou is relatief maklik en boonop lekker – en ’n goeie manier om ’n unieke en funksionele fokuspunt vir jou buiteleefruimte te skep. Die oond word met hout verhit, wat sorg vir hoë temperature en ’n heerlik rokerige sm
Weg: Platteland7 min read
Ontmoet Die Mense
Ludwig en Retha Everson het in 2009 teen ’n weggesteekte natuurlike heuweltjie in Robynstraat hulle Aardskiphuis begin bou – ’n praktiese uitlewing van hulle strewe om so omgewingsvriendelik, selfvolhoubaar en onafhanklik as moontlik in harmonie met
Weg: Platteland5 min read
Uit Die Aarde
‘Omletterlik met jou hande en voete te bou, met ’n mengsel van klei, sand, strooi en water, moet so oud wees soos die beskawing self,” sê Ross Dwyer en sit nog ’n stuk hout op die vuur in die wulpse strooikleioond wat hy 14 jaar gelede gebou het. “Ek
Weg: Platteland9 min read
Stinkafrikaners – OF – Blinkafrikaners?
Elke jaar wanneer die marknavorsingsmaatskappy Ipsos die lyste van die wêreld se top-bekommernisse bekend maak, bevind Suid-Afrika hom in die voorste gestoeltes saam met die swartgalliges. Die nerwe van ons nagenoeg 62 miljoen siele aan die suidpunt
Weg: Platteland5 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Vir ’n dorp van dié grootte is daar verstommend baie ontwikkelings, interessante inisiatiewe, monumente en ander besienswaardighede waarvan jy waarskynlik onbewus sal wees indien jy self deur die strate ry of dalk aftrek vir ’n koffie. Doen eerder ’n
…Or Discover Something New