Regte Mense Van Vlees En Bloed
Net soos in 2014 toe ons die derde uitgawe van Platteland by die drukker moes kry, stuur ons dié 23ste uitgawe wat jy nou in jou hand vashou, drukker toe op die dag wat Suid-Afrika se nagenoeg 26,7 miljoen geregistreerde kiesers (hopelik) almal hulle