Weg! Platteland

Vandag is ’n kerriewarm dag!

Spyskaaert

VOORGEREG

Lensiesop met graanvrye murgpampoentjie-muffins

INDIEMIDDEL

Blomkoolbotterkerrie Gouemelkaartappels Kerrie-chakalaka

NAGEREG

Polentakoek met nartjie en tiemie

Lensiesop

Watwo ’n pot – vir net ’n bakkie van dié lensiesop sal jou gaste met graagte hulle eersgeborenereg prysgee. Jy kan dit so dun of dik maak as wat jy wil – en moenie bang wees om ’n groot pot vol te maak nie, want die volgende dag is dit selfs beter!

Genoeg vir 6

Bereidingstyd 20 minute

Gaarmaaktyd 1 uur

JY BENODIG

2 eetlepels (30 ml) olyfolie of ghee (verhelderde botter)
2 uie, gekap
2 groot wortels, grofgerasper
8 knoffelhuisies, fyngedruk
1 stuk gemmerwortel van 3 cm, geskil en fyngerasper
1 teelepel (5 ml) fyn borrie
2 teelepels (10 ml) fyn komyn
1 teelepel (5 ml) fyn koljander
1 teelepel (5 ml) paprika
1 kaneelstokkie

½ teelepel (2,5 ml) brandrissievlokkies• • • • • • •

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related