Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml
Tuis18 min read
Pak Dit Uit!
Antipasto is tradisioneel die eerste gang in ’n formele Italiaanse maal, maar antipasti (meervoud) word ook wyd voorgesit as kuierkos. Dit kan so eenvoudig wees soos ’n bakkie olywe, of so rojaal soos dié proebord. 1 Kouevleis is altyd ’n wenner. Hou
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Kosredakteur Johané Neilson • johane.neilson@tuis.co.za Artikelredakteur Beatr
Tuis12 min read
Tyd Vir ’n Soetigheid
Gebruik melk- of donkersjokolade vir dié indrukwekkende, ryk kaaskoek. Onthou net hoe soeter die sjokolade, hoe soeter die koek. Sit dit voor in dun skyfies. Genoeg vir 1 x 30 cm-kaaskoekVoorbereiding: 20 minute, plus 1 uur in die yskas • 3 x 180 g
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper
Tuis8 min read
Goud IN DIE MOND
Die heldergroen pesto kan ook as doopsous saam met brood of groentestokkies voorgesit word; dit maak boonop ’n heerlike sousie saam met geroosterde hoender en gebakte aartappels. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 25 minute • Gaarmaaktyd: 10 minute • 500
Tuis3 min read
Trek Weg Of Maak Reg!
E-pos jou opknap na kenners@tuis.co.za. WIE WOON HIER? Noeline en Piet MaraisWAAR De Aar-distrik, Noord-KaapGROOTTE 60 m² ’n Ou “bywonershuisie” van oor die 100 jaar oud, met net ’n kombuis en geen aparte vertrekke nie, het Noeline Marais nog altyd g
Tuis3 min read
Dieremaniere
E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za. Rooimier, ’n Maine Coon, tuur oor die vlaktes. – Thia van Wyk, Letsitele, Limpopo Rebecka is tevrede met die toestand van die spekboom. – Christelle de Kock, Krugersdorp Lilli verkyk haar aan die sonsonderga
Tuis2 min read
’N STUDIE IN Swart En Wit
WIE WOON HIER? Jan Boeyens en Alta Moggee, en Alta se kinders Isabella (16) en Christian (14), asook vier hondeWAAR Parkwood, Johannesburg GROOTTE 420 m² (stoepe ingesluit) As ’n verfkleur nie vir Alta Moggee werk nie, laat meng sy vir hom oor. Troue
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofeyyumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIEArtikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagelbeatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe redakt
Tuis2 min read
Wat’s Nuut
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za. Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in di
Tuis1 min read
Kos & drank
Die 2023-La Motte Vin de Joie Rosé (R110, la-motte.com) met sy onmiskenbare note van nektarien, spanspek, roosblare en Turkse lekkers is die perfekte pasmaat vir vertroostende vissop of seekospaella in die winter, en vars slaaie en fyngesnyde charcut
Tuis3 min read
‘’n Baie Lawwe Idee’
WIE WOON HIER? Monique en Dehan Opperman, en die aanneemhond LokiWAAR Napier, OverbergGROOTTE 225 m², stoep (50 m²) en tussenvlak (25 m²) ingesluit Dis nie aldag dat ’n stofstraatdorpie soos Napier nuwe huiseienaars kry wat jonger as 30 is nie. Mense
Tuis2 min read
Uit Die Bloute
Om ’n huislike gevoel in sy gasteverblyf te skep, is bo-aan Jan Sauer Lambrechts se prioriteitslys. Hy vind die eenvormige donkerblou palet in dié huisie op Richmond in die Noord-Kaap-Karoo skep ’n knus gevoel in die winter, en koelte in die somer. S
Tuis8 min read
Slaapkamers op Hul Mooiste 25
’n Weelderige kombers is dikwels al wat nodig is om ’n ruimte nuwe trefkrag te gee. Party kom wel teen ’n prys, maar beskou dit as ’n belegging wat jy eendag as erfstuk kan nalaat. In die selfdoenghoeroe en bouer Karin Cronjé se kamer is ’n manjifiek
Tuis4 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Kies dié winter immergroen plante uit ’n asemrowende verskeidenheid wat nie hul kleur weens ryp sal verloor nie. Onthou net: Selfs rypgeharde plante hou van ’n deklaag – strooi daarom ’n dik laag orga
Tuis2 min read
Steurgarnaalbrijani
Die brosgebraaide garnaalkoppe gee ’n heerlike knars aan die brijani; gebruik dit as garnering saam met gekookte eiers en sit dit voor met ekstra jogurt. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 1 uur Gaarmaaktyd: 50 minute STEURGARNALE • 700 g heel steurgarn
Tuis4 min read
Kweek Jou Eie Gereed Vir Die Koue
Meimaand is oral in die land jou laaste kans om boerbone te saai. In beskutte tuine wat nie ryp kry nie, is dit waarskynlik veilig om ook ertjies, kropslaai, radys, spinasie en uie te saai. Lesers in die Laeveld en tropiese kusstreke kan steeds gewas
Tuis3 min read
Kos Is Op Die Tafel
Onder R130 • Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 40 minute • 800 g baba-aartappels, gehalveer• 4 hoenderkwarte (of 8 hoenderdytjies)• 1 suurlemoen• 45 ml olyfolie• 5 ml gedroogde Italiaanse kruie• 100 g olywe, ontpit• 200 g groenbone
Tuis1 min read
Tuinkopies
NUUT! Handgemaakte Marokkaanse brandkleurteëls vanaf R1 150/m² (verseëlaars uitgesluit), Moroccan Warehouse VERSKAFFERS Babylonstoren shop.babylonstoren.com Cape Garden capegardencentre.co.za Elevenpast elevenpast.co.za Garden Bleu gardenbleu.shop H
Tuis3 min read
Hallo
’n Vriendin stuur nou die dag ’n boodskap: Hulle trek, “en wat maak ek met al my CD’s?”. Goeie vraag, tik ek terug. Daar is nie eens meer ’n CD-speler in my kar nie. En die een in my huis het pas die gees gegee. Kan mens dit ooit nog laat herstel? An
Tuis4 min read
Vra Die Kenners
E-pos jou vrae na kenners@tuis.co.za. Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help. Toe ons kreatiewe redakteur Marian van Wyk die opdrag
Tuis1 min read
Blokraai #175
Die Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir diabetes, geskryf deur twee koskenners en ’n mediese spesialis, bevat praktiese strategieë vir die hantering van Tipe 1- en Tipe 2-diabetes. Dit help onder meer met glukosebeheer en om die gebruik van medikasie vi
Tuis2 min read
NOG Slaapkamer-INSPIRASIE
Die studente by ons 2023-dekorskool het lieflike ruimtes geskep, almal perfek vir salig slaap en soete drome. Kyk net wat hulle gedoen het, en kry inspirasie uit hul slim planne vir jou eie huis! ’n Groen fokusmuur was die “uitdaging” in dié slaapkam
Tuis3 min read
Zen EN DIE KUNS VAN skottelgoedwas
Skottelgoedwas by my is deesdae geen uitgerekte besigheid nie. Een bord, mes, vurk, ’n pot. Maar ek doen dit nogal klokslag. Gewillig en tevree, soos die ou digters sou sê. Eintlik meer as dit – ek doen dit met graagte. As ek saam met my familie iewe
Tuis6 min read
Blomme IN AL HUL glorie
WIE WOON HIER? Heather en Colin Batchelor, hul seun Jamie en die honde Joey en RosieWAAR Houghton Estate, JohannesburgGROOTTE VAN TUIN 1 500 m²GRONDTIPE Hoofsaaklik klei aangevul met kompos en grondboontjiedoppe vir dreineringOUDERDOM VAN TUIN 14 jaa
…Or Discover Something New