Hallo
Ek gesels nou die dag met ’n groep mense oor kunsmatige intelligensie. Chat GPT het die wêreld op hol, met gesprekke wat gewoonlik eindig by ’n selfbejammerende versugting, iets in die lyn van: Maar gaan mense dan ooit nog nodig wees? Ek hou daarvan