Hallo
Dis ’n reis, hierdie lewe van ons. ’n Reis. En wat loop ons nie als teë langs die pad nie. Bitter en soet. Soms doodgewoon bittersoet. Met ons laaste dekorskool, in samewerking met Mr Price Home, ry ek Bloemfontein toe. Stop vir ontbyt by die lieflik