In 2014, Net Ná My Aanstelling As Tuis Se Redakteur,
hou ek en die span konferensie in die lieflike Montagu Country Hotel. Een van die aksiepunte waarop ons daar besluit, is dat Johané Neilson, ons kosredakteur, eintlik ’n celeb moet wees, want haar resepte is die beste. Punt. Ek weet Johané het nie ve