![f0088-01](https://article-imgs.scribdassets.com/77uch6e1moad7dyv/images/fileD8Q5QSR6.jpg)
Piekels is ingelegde groente in ’n gekruide asynmengsel, soms met ’n bietjie suiker vir ekstra geur. Die groente moenie pap wees nie, maar lekker bros en krakerig onder jou tande, soos dié heerlike uitjies.
Genoeg vir 4-5 x 500 ml-flesse (hang af hoe groot die uitjies is) Voorbereiding: 1-1½ uur (plus staantyd oornag)
• • • • • •