Tuis

Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD

WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)
WAAR Linden, Johannesburg
GROOTTE 423 m²

Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vier opknappe en ’n woelige tweeling later is die kleurskema en hul stylvolle dekor steeds ’n inspirasie, hoewel die wit so effentjies verminder het en die hout en neutrale elemente vermeerder het om meer kindervriendelik te wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Uitblinkers!
Kindervriendelik hoef nie kinderlik te wees nie. In dié kinderkamer skep ’n eenvoudige dog stylvolle slaapplek wat aan ’n dagbed herinner, tesame met ’n boheemse palet van pastelpienk en goud, ’n tydlose voorkoms – wat beteken die dekor hoef nie vir
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Verf ’n vloer
INKOPIELYS • Alcolin Permobond• Dulux Acrylic PVA Sheer Stone (basislaag)• Dulux Acrylic PVA Olive Walls• Dulux Acrylic PVA Gorgeous Olive• Powerseal Polyurethane Floor Clear GEREEDSKAP • transparante• matmes• groot kwas• 2 x 5 cm-sponsstensilroll