Tuis

Uitblinkers!

1 001 nagte

indervriendelik hoef nie kinderlik te wees nie. In dié kinderkamer skep ’n eenvoudige dog stylvolle slaapplek wat aan ’n dagbed herinner, tesame met ’n boheemse palet van pastelpienk en goud, ’n tydlose voorkoms – wat beteken die dekor hoef nie vir elke stadium

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
VAN goeters EN VAN VERGAAN
Ek het ’n swak vir rommelwinkels en loop baie moeilik verby. Al my lewe lank. Soms sal ek ure vertoef, iets optel en neersit en wonder. Iets soos ’n skewe ou geelkoper-blompotjie wat ek op ’n stowwerige rak tussen ou ketels en stukkende broodroosters
Tuis6 min read
Verfris Jou Leefruimte!
Een van die doeltreffendste maniere om te keer dat jou TV-skerm die fokuspunt in ’n vertrek word, is deur dit met geraamde kunswerke te omring. Dis juis wat Nicolette Geldenhuys in haar huis in Kommetjie in die Kaapse Skiereiland gedoen het. Ou en nu

Related