Tuis

VAN goeters EN VAN VERGAAN

Ek het ’n swak vir rommelwinkels en loop baie moeilik verby. Al my lewe lank.

Soms sal ek ure vertoef, iets optel en neersit en wonder. Iets soos ’n skewe ou geelkoper-blompotjie wat ek op ’n stowwerige rak tussen ou ketels en stukkende broodroosters raakloop, sien ek klaar met ’n lief bossie sewejaartjies daarin op ’n sonnige vensterbank iewers in my huis.

Ek koop nie altyd nie, dis nie waaroor dit gaan nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Kosredakteur Johané Neilson • johane.neilson@tuis.co.za Artikelredakteur Beatr
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related