SARIE KOS

TAFEL STORIES

Een aand oor ’n glas (krat) wyn, vra my vriend Loki: “Wil julle Coldplay in Amsterdam gaan kyk volgende jaar?” “Ja!” stem ons meteens in. (Het ek genoem dat wyn betrokke was?)

Ek het nie vir ’n oomblik gedink dat enige deel van hierdie plan ooit sou realiseer nie; hy kon netsowel gevra het of ons graag op Mars wou gaan ski. Ek het, om die waarheid te sê, van die hele affêre vergeet – die hooi op my vurk kon in daardie stadium ’n melkboerdery aan die gang hou.

“Hoe voel jy vandag?” vra ek ’n jaar later vir Marné (’n godin van ’n mens, ontwerp) in die verbygaan. Die Kaapse winter storm rondom ons. Dis week sewe van twaalf. “Oorleef jy?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related