SARIE KOS

• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok

’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is dit toevallig dat Thailand se oppervlakte nagenoeg dieselfde is as dié van Frankryk? Maar met die verskil dat die land byna 72 miljoen mense huisves teenoor Frankryk se 67 miljoen. So, die kans dat goeie kos in Thailand die lig sal sien, is statisties effe beter . . .

Die seisoene inspireer

Vir sjefs wêreldwyd was seisoenale bestanddele nog altyd ’n groot inspirasie. Maar vir Le Du is dit meer as net ’n inspirasie – dit is hul hele filosofie. Die naam van die restaurant is in Thais ’n sinoniem vir die woord “seisoen”. En dis presies wat jy hier by die wêreld se vyftiende beste restaurant* kan verwag. ’n Spyskaart wat spreek van seisoenale vars bestanddele en geure. Maar hoe smaak ’n ete aan tafel by ’n plek wat ook as die nommereen-restaurant in Asië beskou word? En wat reeds bekroon is met ’n gesogte Franse Michelinster? Die lys van toekennings lees soos ’n beskrywing van iets wat beloof om perfek te wees – en dit ís.

Ons soek die restaurant

Ná ’n. ’n Paar meter by die stegie in arriveer ons by ’n mooi moderne gebou met groot glasdeure en sagte beligting. Die deure swaai oop, en ek word begroet deur iets soos ’n toneel uit die rillerfliek . ’n Miernes van sjefs wat woel en kelners wat met geregte by my verbyvlieg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related Books & Audiobooks