SARIE KOS

Dit smaak so lekker, want hulle kook so lekker

Konjak? Nee, rooibostee!

Sanger, storieverteller, ou siel . . . Kos is maar een van Nataniël se vele hoede. In Terwyl Ek Wag*, sy nuwe leefstylprogram op kykNET, vat hy weer die spoor van sy Hugenoot-wortels, dié keer in Suid-Afrika

1 Terwyl Ek Wag is so half ’n natuurlike uitvloeisel van die Edik van Nantes . . .

Die uitgangspunt is die aankoms van die Le Roux-families in Suid-Afrika. Toe ek en Erik [sy broer] vyf jaar gelede ’n Hugenote-plaas besoek het, het dit my baie aan my ouma se huis en leefstyl op Wellington herinner. Ek het absoluut tuis gevoel, soos in Nantes. As gevolg van die Franse se beperkings [weens Covid] kon Erik egter nie deel wees van die reeks nie. Dit gaan oor immigrante, vlugtelinge en setlaars, waarvan daar steeds miljoene in die wêreld is. Hulle gebruik hul vorige lewe en kultuur – asook wat hulle in die nuwe tuiste ontdek – en skep so ’n unieke leefstyl. Dis moeilik en soms hartseer, maar ook opwindend en bevrydend. In die reeks word ook gekyk na vaardighede wat aangeleer of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS2 min read
’n Goeie oes
In Mexiko in Mzansi (Penguin, R360) gee sjef Aiden Pienaar tradisionele Mexikaanse kosse ’n Mzansi-flair. Met SA bestanddele en kooktegnieke omtower hy Mexikaanse gunstelinge in boerie-taco’s, chili con carne-vetkoek en sosatie-taco’s. Jy sal jou ver
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related