Rooi Rose

JEAN: wêreldklassjef

‘Om my pad van onder af op te werk in soveel kombuise het my baie geleer’

Vra enige koskenner: ’n Michelinster word nie sommer in enige restaurantkombuis losgekook nie. Wat nog te sê in ’n restaurant wat skaars nege maande gelede sy deure geopen het. Maar dis presies wat Jean Delport (31) reggekry het by Interlude, ’n restaurant in Leonardslee Gardens naby Horsham in Wes-Sussex, Brittanje waar hy die hoofsjef is. Volgens die Michelin-gids beteken een ster “baie goeie kookkuns”, en die anonieme beoordelaars was dit eens dat Jean, wat in Bloubergstrand gebore en getoë is, en sy span hierdie veertjie in hul hoed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da

Related Books & Audiobooks