SARIE KOS

DAVID SE wortels

1 Jy het in Namibië grootgeword, op Walvisbaai. Hoekom het jy jou boek Mile 8 genoem?

Van Swakopmund af noord met die kus langs word die afstand in myle aangegee. Elke paar myl is daar ’n visvangplek. Tydens ons laaste besoek aan Namibië vir ’n fotosessie vir die boek, het ek skielik onthou dit was by Myl 8 waar ek as agtjarige seuntjie my eerste vis gevang het. My pa was by my en ons het die vis net daar gebraai.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related Books & Audiobooks