Rooi Rose

DIERE & HUL GIERE

Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook dat ons oefen (sonder dat ons dit noodwendig beplan). Troeteldiereienaars sukkel ook minder met depressie en eensaamheid,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose3 min read
Sms En Wen
Internasionaal is Diego dalla Palma Professional sinoniem met velsorgprofessionaliteit. Navorsing en die ontwikkeling van hul produkte geskied in samewerking met dermatologie- en farmasiefakulteite van die voorste internasionale universiteite. Dit ve
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related Books & Audiobooks