Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
Ebook38 pages12 minutes

My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar 'n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan 'n lang pad gaan. Selfs as jy nie 'n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.  

Hierdie boek is een wat 'n volwassene kan gebruik vir beide 'n kind wat dalk bang is vir honde, en 'n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is 'n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir 'n kind voorgelees word. 

Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is 'n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie. 

Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met 'n paar simpel foto's om op 'n ligter noot af te sluit.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateJun 1, 2023
ISBN9781667457628
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Related to My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Related ebooks

Related articles

Reviews for My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente - Amber Richards

    INHOUDSOPGAWE

    Nota aan Ouers

    Kritiese Basiese Beginsels

    Honde oë

    Honde se Monde en Houdings

    Honde en Hul Sterte

    Blaffende Honde

    Hondebyt

    Lewe met Honde

    Nota aan ouers

    Hierdie boek is bedoel om deur 'n volwassene aan 'n kind

    voorgelees te word.  Hopelik sal dit ‘n goeie gesprek aanwakker

    en help om kinders veilig te hou teen hondebyte, asook om goeie

    verhoudings met honde te help bou.  Soms is vrees vir die

    onbekende erger as om kinders met basiese kennis toe te rus,

    veral in 'n nie-bedreigende omgewing soos om 'n boek saam met

    'n geliefde volwassene te lees, en nie in die huidige oomblik met

    'n hond nie. Dit kan nuttig wees vir 'n kind wat dalk bang is vir

    honde, alhoewel versigtigheid gebruik moet word wanneer die

    boek gelees word. Dit is 'n moeilike balans om te tref, wat

    veiligheidstrategieë toerus en tog nie vrees leer nie. Elke kind is

    in verskillende stadiums en het verskillende gevoelens en

    ervarings oor honde. Wat vir een kind perfek kan wees, kan vir

    'n ander die ergste wees. Jy ken jou kind die beste.

    Lees asseblief self hierdie boek voordat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1