Baba & Kleuter

Raak nou KALM

Vandag se kinders is slagoffers van oorweldigende stres wat spruit uit ’n omgewing wat voortdurend verander, waar die pas aanhou versnel en waar ál groter eise aan hulle gestel word. Die samelewing word ál meer prestasiegedrewe en mededingend. Ouers weet dit – dis immers die wêreld waarin ons elke dag ons brood verdien. Ons is besig besig besig. Geen wonder ons is so dikwels angstig of moeg nie.

Om ons kinders se onthalwe moet ons egter ons eie stresvlak onder beheer kry en daadwerklike stappe doen om hulle ook teen stres te beskerm.

SORGELOOS OF GESTRES?

Jou kind se brein is nog aan die ontwikkel. Emosioneel en intellektueel kan hy nie naastenby die dinge hanteer wat ’n grootmens hanteer nie, en dikwels voel ’n kind ook magteloos om hokaai te roep. ’n Kind se skedule is nie sy eie nie, maar word deur ouers en die skool beheer.

’n Kind wat kwaai gestres is, gaan nie floreer nie, maak nie saak hoe bevoorreg en verrykend die opset om hom is nie. ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Archie’s Archives voorsien ouers wie se babas in die NISE (intensiewe sorg vir babas) opgeneem is, van ’n pak kinderboeke. Tiffini Hein, medestigter van Archie’s Archives, verduidelik dat die inisiatief gebore is uit haar en haar man, Richard, se erv
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi

Related