Baba & Kleuter

Wat’s nuus?

BOEKE VIR NOOD

rchie’s Archives voorsien ouers wie se babas in die NISE (intensiewe sorg vir babas) opgeneem is, van ’n pak kinderboeke. Tiffini Hein, medestigter van Archie’s Archives, verduidelik dat die inisiatief gebore is uit haar en haar man, Richard, se ervaring met hul babaseuntjie, Archie. Hy het gely aan neonatale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter2 min read
Feite oor ENDOMETRIOSE
Die pyn van endometriose is uitputtend; fisiek en geestelik. Dit verwoes jou lewe, want jy kan nie werk nie, kan nie studeer nie, kan nie ’n verhouding geniet nie. Navorsers reken een uit 10 vroue ly aan endometriose, ’n chroniese siekte wat vroue in
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related