Vrese van 'n jong moeder
()
About this ebook
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.
Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.
Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings.
Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis.
‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.
Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen en dan hierdie kennis gepas toepas. Moeders sal ook minder angs ervaar , veral omdat sommige moeders hoë bloeddrukke ervaar na geboorte. Enige kennis en ingryppings wat minder angs sal bring gedurende hierdie tydperk moet daarom baie welkom wees.
Related to Vrese van 'n jong moeder
Related ebooks
Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuster Lilian se swangerskap en geboorteboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg Rating: 1 out of 5 stars1/5Eet reg: Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeeg: God se troos na swangerskapverlies of miskraam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorweging van die Grootheid van Wysheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gelukkige kind: Bemagtig jou kind om positief te dink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCooking for One Made Easy: From Nanny Bean's Kitchen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEet gesond, voel goed: Beveg kanker met voeding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGewoontes En Voeding Teen Kaalheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEbola Uitbraak Oorlewings Gids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Voedingswetenskap Van Spirulina Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaarom egskeiding 'n moet is Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDokter in die huis Rating: 5 out of 5 stars5/5Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe om Jouself te Genees, Wanneer Niemand Anders kan nie. Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe gemaak met my dikmond kind? Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart: Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKinders wat moor: Wie se skuld is dit? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSade van Lig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaaie van Verlossing en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoek Na Jou Balans. Sleutels tot Stoïsynse denke. Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Mites en die Feite: Epilepsy Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Voorkoms Van Die Baba Gevegte: Die Beplanning Van Die Kinders In'n Huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDinge wat ons Opgewonde Maak en Ander Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Vrese van 'n jong moeder
0 ratings0 reviews
Book preview
Vrese van 'n jong moeder - Dr. Gilbert Adimora
Vrese van ‘n jong moeder deur Gilbert N. Adimora
VRESE VAN ‘n JONG MOEDER
Deur Gilbert Adomora
––––––––
I:\NEWBORN.jpg––––––––
(KENMERKE WAT DIKWELS GESIEN WORD BY ‘n BABA IN DIE EERSTE LEWENSJAAR WAT ‘n MOEDER BEKOMMERD MAAK)
––––––––
Die skrywer Dr. Gilbert Adimora is ‘n Konsultant Pediater by die Universiteit van Nigerië Akademiese Hospitaal, Enugu en Senior Lektor in die department van pediatrie, kollege van medies, Universiteit van Nigerië Nsukka, Nigerië.
E-mail: gilbertadimora@yahoo.com
Webtuiste: authorsden.com/gilbertadimora
Tel: 234-8033257771
Facebook: Gilbert Adimora
INHOUD
1) DIE EERSTE DAG IN DIE LEWE
2) ASEMHALINGS OBSERVASIES
3) KOORS
4) DIE Oë
5) HERHALENDE OPGOOI
6) BEGIN VAN VOEDING
7) GEELSUG
8) TONG STROP
9) GELOKALISEERDE SWELLING VAN DIE KOP
10) SWAKHEID VAN ‘n LEDEMAAT
11) SWELLING VAN DIE SLEUTELBEEN
12) BLOU KLEUR VAN DIE ONDERSTE LEDEMATE
13) UITSLAG EN AFDOP VAN DIE VEL
14) DIE NAELSTOMP / GRANULOOM
15) DERM GEWOONTE
16) DIARREE EN GROENERIGE STOELGANGE
17) SWELLING VAN DIE BORSTE
18) SLAAP PROBLEME
19) DRA VAN DIE KOP
20) MYLPALE
21) DIE HOESENDE BABA
22) TANDE EN KOORS
23) KOMPLIMENTêRE VOEDING
24) IMMUNISERING
25) OOR DREINERING
26) VAGINALE DREINERING
27) MALARIA
28) STUIPTREKKINGS
29) HARDLYWIGHEID
30) ABDOMINALE KOLIEK
31) ORALE SPROEI
32) GEBOORTE MERKE
33) BESNYDING
34) ABNORMALE BLOEDING
VOORWOOD
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.
Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.
Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings.
Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis.
‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.
Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen