Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ebola Uitbraak Oorlewings Gids
Ebola Uitbraak Oorlewings Gids
Ebola Uitbraak Oorlewings Gids
Ebook44 pages29 minutes

Ebola Uitbraak Oorlewings Gids

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Wanneer dit kom by nuus oor die Ebola virus, het baie mense verskriklik angstig geword dat die land  ‘n Ebola epidemie hanteer in plaas van verskillende geisoleerde gevalle van Ebola. Die waarheid is, mense draai na feitlik enige rigting om meer inligitng te kry oor wat hulle moet doen om hulself en hule geliefdes te beskerm. Hierdie sewe deelse Ebola oorlewings gids kan jou help om oor dinge te leer wat jy moet weet oor die siekte en wat om te doen om jouself en jou familie te beskerm.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateSep 12, 2017
ISBN9781507187401
Ebola Uitbraak Oorlewings Gids

Related to Ebola Uitbraak Oorlewings Gids

Related ebooks

Related articles

Reviews for Ebola Uitbraak Oorlewings Gids

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Ebola Uitbraak Oorlewings Gids - The Blokehead

    Ebola Uitbraak

    Oorlewings Gids

    5 Belangrike Dinge Wat Jy Moet Weet Oor

    Die Ebola Pandemie & Top 3 Voorbereiding Oorlewings Tegnieke Wat Hulle Nie Wil Hê Jy Moet Weet Nie

    Yap Kee Chong

    8345 NW 66 ST #B7885

    Miami, FL 33166

    Createspace

    Kopiereg 2014

    Alle Regte Gereserveer. Geen deel van hierdie boek mag herproduseer of gebruik word in enige manier of form op enige ander wyse of dit nou elektronies on meganies, dit beteken jy kan nie enige material in hierdie boek, wenke of idees opneem of kopieer .

    Word Ingelig Oor Ons Nuwe Vrystellings!

    http://eepurl.com/7s_KT

    Like Ons Op Facebook

    https://www.facebook.com/theblokehead

    ***

    Inhoud

    Uitgewer se Notas

    Hoofstuk  1- Wat Jy Moet Weet Oor Ebola En Sy Simptome

    Hoofstuk  2- Die Geskiedenis Van Ebola Uitbreek In Mense En Diere

    Hoofstuk  3- Kronologie Van Die 2014 Ebola Uitbreek

    Hoofstuk  4- Faal Die Publieke Gesondheids Sektor Mense Wanneer Dit Kom By Ebola?

    Hoofstuk  5- Vind Uit Wat Om Te Doen As Jy Of Iemand Wat Jy Ken Ebola Opdoen

    Hoofstuk  6- Keer Dat Die Ebola Virus In Jou Huishouding Versprei

    Hoofstuk  7- Versterk Jou Immuniteit  Natuurlik Om Vir Ebola Voor Te Berei

    Oor Ons

    ***

    Uitgewer se Notas

    Vrywaring

    Hierdie publikasie is bedoel om hulpvolle informasie en material te verskaf. Dit is nie bedoel om te diagnoseer, te behandel, gesond te maak, of om enige mediese probleem te voorkom nie, dit is ook nie bedoel om die raad van ‘n geneesheer te vervang nie. Geen aksie moet uitsluitlik gedoen word oor die inhoud van die boek nie. Vra altyd die opinie van ‘n geneesheer of gekwalifiseerde gesondheids professionele persoon oor alle sake aangaande jou gesondheid en voor enige aanpassing tot voorstelle in hierdie boek.

    Die skrywer en uitgewer vrywaar spesifiek alle verantwoordelikhede vir enige aanspreeklikheid, verlies of risiko, persoonlik of andersins, wat gebeur het, direk of indirek as gevolg van die gebruik of toepassing van enige inhoud in hierdie boek.

    Enige en alle produk name waarna verwys word in hierdie boek is handelsmerke van hulle onderskeie eienaars. Nie een van hierdie eienaars het die boek geborg, gemagtig, bemark, of goedgekeer nie.

    Lees alle inligting wat verskaf word deur die vervaardigers se produk etikette voor die produk gebruik of gekoop word. Die skrywer en uitgewer is nie verantwoordelik vir enige eise wat deur vervaardigers gemaak word nie.

    Digitale Uitgawe 2014

    Vervaardig In Die Verenigde State van Amerika

    ***

    Hoofstuk 1- Wat Jy Moet Weet Oor Ebola En Sy Simptome

    Wanneer

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1