GEESTESGESONDHEID BLY BELANGRIK
Jun 19, 2020
3 minutes
DEUR MICHELLE BLOEM
Die hele land is tans in lockdown en moet social distancing beoefen weens die corona-virus. Dit is egter nog erger wanneer ’n familielid in afsondering moet wees, omdat hulle vermoedelik Covid-19 het of reeds siek is, en ander kan aansteek.
Die mens is ’n sosiale wese en baie mense floreer daarop om sosiaal te wees. Dis daarom baie moeilik en voel abnormaal vir hulle om van geliefdes afgesonder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days