Kuier

‘N KOP VIR BESIGHEID

INSPIRASIE

Op social media kan jy dié girl met die pienk outfits en blonde hare nie miskyk nie.

Sy is die Kapenaar Kayla Kim Meiring, oftewel Kayla im Kay, en sy trek nie net die aandag aanlyn as'n influencer nie, sy is ook, soos een website haar al beskryf het, “die definisie van brown girl magic”.

Kayla is net 31 jaar oud, maar dié influencer besit reeds haar eie suksesvolle harereeks, AfroCurl, waaroor mense só gaande is dat hulle al die pad uit lande soos Kanada, Duitsland en Amerika haar produkte bestel. Nie net besit sy haar eie besigheid nie, sy't ook ‘n graad in modeontwerp agter haar naam. Go-getter, dié.

Op social media deel sy dalk gereeld ‘n kykie in haar lewe en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related