Kuier

SÓ SMAAK EK SUKSES OP TIKTOK

ENTREPRENEUR

As kind was haar groot droom om eendag ’n ingenieur te word. En sy het toe ook ná skool in dié rigting gaan swot en tot by haar indiensopleiding gevorder voor sy besef het… hokaai, stop dié bus. Ek leef nie my droom nie.

En toe vat Jade Olivier (27) die dapper stap wat van haar ’n TikTok-sensasie gemaak het. Vandag spog dié Kapenaar met meer as 300 000 followers, 16 miljoen-plus likes op haar video's, én sy't onlangs ‘n top TikTok-prys losgeslaan.

Haar naam lui dalk nie ‘n klokkie nie, maar “Afrolecia” – soos sy op sosiale media bekendstaan – het jy waarskynlik al raakgescroll as jy op TikTok is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related