Huisgenoot

EK’S NET MYSELF

BEURTKRAG, vrot tande, Springbokrugby, en hoe om mense op jou foon te blok as hulle vir jou stres veroorsaak.

Dis alles onderwerpe waaroor baie mense menings het en graag gesels. Maar een van dié mense, Schaney van Wyngaard van Oudtshoorn, het haar geselsies oor dié alledaagshede op die internet begin uitsaai. Daarvoor het sy nie spesiaal aangetrek nie, en ook geen spesiale effekte of videoredigeringsfoefies ingespan nie. Sy het bloot voor haar selfoon haar plek ingeneem en begin klets.

Wat sy ook al gedink het die uiteinde sou wees – sy sou moeilik kon voorsien dat haar video’s sou lei tot ’n glansaand in ’n Kaapstadse wolkekrabber, waar sy soos ’n wafferse Oscarwenner in ’n ivoorwit aandrok na vore geroep sou word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related