Huisgenoot

VETTER WEENS ’N OPERASIE

MET haar katoë en hoë wangbene was sy een van die uitblinker-modelle van die 1990’s – en het sy in byna 700 glanstydskrifte verskyn.

Op die kruin van haar loopbaan het Linda Evangelista $25 000 per dag verdien, wat haar een van die winsgewendste gesigte van haar generasie gemaak het.

“Ek sal nie opstaan vir minder as $10 000 per dag nie,” het sy eenkeer gesê.

Karl Lagerfeld van Chanel het haar as die beste in die bedryf beskryf. “Sy is doodeenvoudig ’n ware model. Sy gee nie voor om enigiets anders te doen nie. Sy is net skitterend in wat sy doen,” het hy gesê.

Sy was een van die groot ses wat die loopplanke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te