Huisgenoot

ONDERARMHARE: WIE GEE OM!

DIS nie ’n onderwerp waaroor daar draadsitters is nie. Óf jy dink dis on-higiënies en grillerig, óf jy dink dis doodnatuurlik. En nou gons dit weer oor lang onderarmhare, als danksy Rachel McAdams.

Die aktrise was onlangs in die nuus toe sy vir ’n fotosessie ir die tydskrif Bustle poseer het. Op die foto lê sy agteroor op ’n rusbank in ’n modieuse swart bandjietop en wyepyplangbroek met spykerhakskoene daarby – nes ’n mens verwag ’n Hollywood-ster sal lyk.

Maar daar is een klein verskil: In haar kieliebak is ’n klossie bruin onderarmhare duidelik sigbaar.

Rachel, wat bekend is vir haar rolle in flieks en , is trots op haar ongeskeerde armholtes – die tydskrif sê sy het spesifiek gevra haar foto’s moet so min moontlik aangepas word omdat sy ’n realistieser blik wil bied van hoe haar lyf lyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related