Vrouekeur

Marciel HELP BOERE VROU SOEK

Op 27 hou sy van haar liggaam. Régtig. Vir die eerste keer.

“En ek weet glad nie hoeveel ek weeg nie,” sê sy. Maar Marciel Hopkins, die nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou, ’n werklikheidsreeks op kykNET, het vrede daarmee.

Noudat haar lewe in balans is, spoel branders van geleenthede na haar kant. Sy doen modelwerk in New York, een van haar gunstelingstede, het ’n jaar gelede saam met haar kêrel ’n nuwe huis in Claremont gekoop, en sy droom daarvan om in ’n fliek te speel.

Marciel, tot onlangs een van Suid-Afrika se mees gesogte plusgroottemodelle, het al hoe meer ontspan oor haar liggaam en op dié manier al hoe meer gewig afgeskud. Dié 1,78 m-skoonheid het van ’n grootte 14 na ’n 12 verslank. En die plusgroottemark het nou van ’n grootte 14 na ’n 16 opgeskuif. “Ek is dus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur7 min read
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related