Hykie Berg is in Pretoria gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in reekse soos Egoli, Plek van die vleisvreters en Binnelanders, en rolprente s...view moreHykie Berg is in Pretoria gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in reekse soos Egoli, Plek van die vleisvreters en Binnelanders, en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy is getroud met Melissa en bly in Johannesburg.view less