Ebook156 pages2 hours
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
By Hykie Berg
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.
Author
Hykie Berg
Hykie Berg is in Pretoria gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in reekse soos Egoli, Plek van die vleisvreters en Binnelanders, en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy is getroud met Melissa en bly in Johannesburg.
Related to My stryd met ADHD
Related ebooks
Hykie Berg: My storie van hoop: My storie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gelukkige kind: Bemagtig jou kind om positief te dink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruistablette vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Sonneblom vir elke dag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoldaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Lewe voor God: 366 dagstukkies oor praktiese Christenwees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKweek kinders met heel harte Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Uur van lig: 365 Dagstukkies vir vroue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoeke en terte: Aanvaar mekaar se uniekheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verlore seun vannie Gaatjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Ena Murray Oordenkings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoop in tye van nood Rating: 5 out of 5 stars5/5God se troos as jy swaar kry Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFloreer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoomwortels in die hemel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHerontdek jou selfvertroue: Sewe stappe na ’n nuwe jy Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel: ... praat met ons vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDis ek, Anna Rating: 4 out of 5 stars4/5Die dinge van ’n kind Rating: 5 out of 5 stars5/5Die staat teen Anna Bruwer Rating: 4 out of 5 stars4/5Die uil in die ysbos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans hou sy lyf Sherlock Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Soort van bevryde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Donkerdrif Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Horlosiemaker (Afrikaanse Taal - Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Moord op Pofadder: Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for My stryd met ADHD
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
2 ratings0 reviews
Book preview
My stryd met ADHD - Hykie Berg
TOa book_preview_excerpt.html ZˎFvbVU-/m.C2:RdFDz5,_s ՆRq7]S|5...ϐWm;C䚳?PcЅfCSG?֝E.~1EW]TW8VnΟʐZ?V?Pձt7⧧_Rk%%8q2qCy 5ѷU[-\o$kRF)W'Ws5ym+Al!x94C1\ΤlZ90':F|"pć)̋T} N׃)!Ѯ0;z5œO)wq3otoNʝL.'8y>aw
)PĐu) Ga?Fch{