Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Iemand het een keer gesê die lewe is ’n opeenvolging van wins en verlies en dat jy eers moet stilstaan by jou verliese voordat jy daaroor kan kom. En dit is die waarheid, want hier is ek vandag en dít is my hart-storie.

In Julie 2014 het een van my vriende sy eie lewe geneem en dit was iets waarvoor ons nie emosioneel sterk genoeg was nie. Ek het hierdie brief aan hom geskryf en vandag wil ek dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI Nr. 229 VRAAG: Watter Game of Thrones-aktrise is te sien in die plaaslik vervaardigde misdaadminireeks White Lies? Helena Conradie, Montagu FOTOBLOKRAAI Nr. 307 VRAAG: Watter SA aktrise is te sien in The Walking Dead: The Ones Who Live?
Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 284 WEN R350 KONTANT! SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Bybel-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024.

Related