Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ELKE OOMBLIK WAS MAGIC; NOU’S DIT VERBY’

Die kabaretster Elzabé Zietsman vertel oor haar hartseer omdat sy haar woonplek en gastehuis, Zietzies, in Johannesburg, weens die inperking verloor

Ai, ek wens ek het geld gehad om vir jou te skenk. Dit is so roerend dat jy ook jou familie teen die virus wil beskerm. Jy is ’n sterk mens. Ek weet jy sal weer opstaan.

SALOME

Ek is so jammer dat jy Zietsies verloor het. Ek bewonder jou al jare as ’n vrou wat altyd weer opstaan. Jy is een van my gunstelingaktrises. Aards en glad nie aanstellerig nie.

DUPIE

Ai, Elzabé, dis erg. Ek love jou so much, en nou gebeur dit …Sterkte; die son skyn altyd weer. Onthou, dit wat ons het, is in elk geval maar net genade. Sterkte.

JACQUES

En aan elkeen wat deur die pandemie getref word. Gaan dinge ooit weer soos voorheen wees? Nee, beslis nie. Bid vir mekaar en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related