Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE KANKERREIS IS NIE NET SOMBER NIE’

Daar is ook ’n reënboog wanneer die wolke donker saamtrek –dít is Candice Kriel se boodskap aan ander vroue met borskanker

Ek het in Februarie ook met chemoterapie begin. In Junie het ek die reeks voltooi, maar moet nou weer ’n reeks begin. Ek vertrou God gaan my nou genees. ELMARIE

Ek het op 9 Julie gehoor ek het maagkanker. Ek het met chemo begin, maar manlief word nie toegelaat om my te vergesel nie. Ons moet dit maar so aanvaar. AMANDA

Sterkte, ek weet hoe jy voel. Ek moes in 2012 alleen daardeur gaan. Was toe twee jaar lank skoon, en toe begin dit weer in 2015, en weer moes ek daardeur. HENDRIKA

Ek weet presies hoe julle as egpaar voel. My verloofde gaan elke tweede week vir chemo in Bloemfontein, maar weens die inperking mag ek nie by hom wees nie. LANIE

2 Dit gons oor prins Charles wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related