Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIE SEER BLY, MAAR ONS ONTHOU DIE MOOI’

Die voormalige flank Pedrie Wannenburg se weduwee, Evette, praat oor hoe sy en die kinders hom mis ’n jaar ná sy dood in ’n motorongeluk in Texas

Kom terug na jou familie en vriende. Kinders pas gou aan, en jy het ’n ondersteuningsbasis. My man is 19 jaar oorlede. Dis moeilik, maar my kinders, familie en vriende maak als makliker. Ek gun jou ’n tweede huwelik.

MARIANNA

Evette, weet net dat so baie mense hom ook onthou. Hy was ’n staatmaker op die rugbyveld en sekerlik ook ’n rots in jul huwelik en gesin. Weet dat duisende mense jou en jul kinders in hul harte hou, en ook vir hom.

DANIE

Dis seker die seerste seer wat ’n mens nie kan verwoord nie. Jou geloof in besonder, vriendekring en familie, is onmisbaar in hierdie rouproses. Die seer sal weldra verlig en die gemis versag. Nogmaals baie sterkte.

HANS

, maar moenie jou hart sluit vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related