Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIT KAN GOED WEES OM TE SKEI’

Sy was stukkend nadat sy uit haar huwelik gestap het, skryf Gretha Wiid. Drie jaar later besef sy ’n “vry en vreeslose” lewe ná die huwelik is moontlik

Moenie sommer net skei nie. Maar as dit nie anders kan nie, is dit nie die einde van jou lewe nie. Ek is ná 40 jaar van getroude lewe geskei. Nou, ’n paar jaar later, het ek vrede in my hart en lei ek ’n vol en gelukkige lewe.

MATHILDA

Al sou jy hoe hard probeer, wat kan ’n mens dan nou doen as jou man ’n gewoonte-egbreker is? Los hom, want hy sal daai doen tot hy eendag met ’n kierie loop. Maak nie saak hoeveel keer hy weer trou nie.

MARIE

. Ag, ek wens jou net die mooiste en gelukkigste tye toe op jou pad vorentoe. Geniet dit, jy verdien dit. Dankie vir alles wat jy vir al die stukkende, sukkelende en hartseer vroue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related