Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘GELUKKIG EN DANKBAAR’

Sonja Herholdt het ook ’n moeilike jaar agter die rug. Maar met ’n nuwe liefde aan haar sy, waai daar weer goeie winde van verandering deur haar lewe

Ek love jou nog so baie, Sonja! En ek is baie bly vir jou dat dit goed gaan. Jy is al deur so baie dinge in jou lewe, maar sonder dat jy gedurig daaroor in die open-baar gaan staan en kerm het.

CHRISTIAAN

Ek was al baie lief vir hierdie vrou toe ek nog maar ’n bog snuiter was. En ek is nog steeds. Ek kon haar stem ook nog altyd baie goed naboots. Mag jy net geluk, vreugde en vrede hê.

KASHIFA

Sonja, ek is so bly vir jou. Jy is so ’n spesiale mens en jy verdien alles van die mooiste en beste wat die lewe jou kan bied. Mag dit met julle almal in die toekoms ook net goed gaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related