Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘SA SAL ALTYD IN MY HART WEES’

Ná ’n lang besoek aan haar geboorteland is die voormalige Suid-Afrikaanse swemmer prinses Charlene van Monaco terug na haar paleislewe

Tot weersiens, Charlene. Alles van die beste vir jou, jou man, Albert, en jul lieflike kroos. In ons harte sal jy altyd ons Suid-Afrikaanse prinses wees, al is jy daar ver in die vreemde. Ons is so trots op jou.

DELENE

Daar is mos geen beter plek op aarde as jou eie huis nie. En natuurlik is jou huis ook waar jou hart is, en dit is in Monaco by jou pragtige kinders en jou man. Mag God jou seën.

SELMA

Ek is so bly dat Suid-Afrika nog steeds vir jou ’n bekoring inhou. Ons land is beslis die mooiste in die wêreld. Vergeet tog van die politiek – Suid-Afrika is meer as mooi.

MARIANA

. Ons wens jou ’n spoedige en volkome herstel toe. Jy is en bly werklik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related