Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MY LEWE IS PURE HEL MET DIÉ SWAAR LAS’

Talle lesers vertel hulle leef met dieselfde uitdagings as Rika Ward, die ma van Brakpan wat desperaat is om haar 44GG-borste te laat verklein

Ek is ’n 40DD en gaan elke dag deur dieselfde hel. Ek kan nie ver loop nie, my rug voel of dit breek en kry al ’n knop agter my nek want my postuur is verkeerd.

MARCELL

Ek is in presies dieselfde situasie. Ek wil so graag met my jong kinders oefen en speel. Die mediese fondse het geen idee nie. Jou selfbeeld ly so erg soos jou lyf.

CHRIZELL

Ek is ’n 44DD en moet altyd my uniform drie groottes groter koop. Ek lyk soos ’n kersgeskenk. Die mediese fonds weier om vir ’n verkleining te betaal.

ANTOINETTE

Ek het dieselfde borsmaat en is ’n polisievrou. Ek wens so ons kon die mediese fondse oortuig dat hul verkrampte denke en patriargale stelsel uitgedien is.

KAREN

2 Noordwes-ouers vertel hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related