Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 JEUGLIEFDES VIND MEKAAR NÁ 20 JAAR

As tieners was hulle vier maande saam voor hul paadjies geskei het. Ná twee dekades kry Tommy Shield en Sonet Pienaar van Gauteng mekaar weer en trou!

Ek was 15 en hy 17. My ouers het nie ons verhouding goedgekeur nie en in 1979 is hy weermag toe. In 2008 loop ons mekaar raak en in 2016 trou ons.
CHARMAINE

Ek en my lewensmaat was destyds albei 15 jaar oud. Ons het uitgemaak en mekaar ná 35 jaar weer raakgeloop. Nou’s ons al 20 jaar weer saam en albei 60 jaar oud.
LYNN

Ek en my man was in ’n verhouding toe ek 16 en hy 21 was. Ons het uitgemaak, maar mekaar ná 38 jaar op Facebook ontdek. ’n Jaar daarna is ons getroud.
LIDA

My man was my Daarna het ons mekaar 26 jaar lank nie gesien nie. Nou is ons al drie jaar getroud, en die wag was die moeite werd.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related