Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 RUS SAG, OOM WILLIE

Hy moes binne dae eers sy seun, die sanger Theuns Jordaan, en toe sy vrou, Maryna, groet. Nou is Willie Jordaan ook oorlede

Ilza Roggeband, dankie vir die mooi artikel! Oom Willie en tannie Maryna het jare lank met elke KKNK by my ouers op Oudtshoorn gebly om Theuns te ondersteun. Sulke dierbare mense en wonderlike ouers!

LIZANNE

Die hartseer en gemis van sy geliefdes het so ’n groot leemte binne hom gelaat. Sterkte aan sy dogter en familie. Weet dat ons julle in ons gebede onthou.

MATHILDA

Om een geliefde aan die dood af te staan is hartverskeurend; dit breek jou. Elke dag is ’n stryd. Wat nog te sê van twee. Rus sag, oom. Jy is nou weer met jou vrou en jou seun herenig.

CLAUDETTE

Uit alles wat ek So ook oom Willie se liefde vir sy vrou. Ek hoop Theuns tokkel nou vir albei sy ouers ’n deuntjie daar Bo. Sterkte aan hulle familie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related