Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MY BRUG NA GENESING

Toe sy rugbyloopbaan tot ’n einde gekom het, was hy rigtingloos. Sy deelname aan Die brug is iets wat hy moes doen om sy lewe op dreef te kry, sê Robert Kruger, eerste wenner van dié program se R1 miljoen-prysgeld

Hy kon vir elkeen iets gegee het. Dit was ’n spanpoging waaraan almal gewerk het. Dinge kom terug na ’n mens toe op vreemde maniere. Werk mooi met daai wengeld. Die kinders is klein, hy het ’n toekoms om aan te bou.

PAULINE

Ek het ook gevoel as jy ’n spanspeler is, deel jy dit mos met jou span. Al is dit ook net genoeg vir hulle om hul gades uit te neem vir ’n ete! Dit sou op die een of ander manier weer dubbeld teruggekom het na hom het.

MARTHA

Man, almal van julle sou in sy plek dieselfde gedoen het. Dis ná alles ’n kompetisie, en die beste een het die geld gekry. Ek gun hom en sy gesin die geld en wens hulle alle voorspoed toe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related