’n Afskeid So Finaal
OP SY selfoon soek hy met bewerige hande na daardie laaste foto van sy donkerkopseun – daarop lyk die lenige jong man amper onkant betrap; hy loer halfpad oor sy skouer in die rigting van die kamera. Sy tienerseun – sy oudste – was so kamerasku dat h