Huisgenoot

JOU STERRE

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Jy bevind jou in die middel van ’n kosmiese drama wat hierdie week afspeel.

Mercurius, die planetêre boodskapper, verander nie net van teken en vestig in die Waterdraer nie – hy sluit ook by die kragtige Pluto aan, wat nog die volgende paar jare in jou teken gaan wees.

Jy kan dalk verbaas wees oor die intensiteit van jou eie gedagtes, wat kan manifesteer in diep insigte in die lewe en die heelal. Delf diep en kyk wat jy kry.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 43, 48, 52, 44, 6

AQUARIUS: STRATEGIEË VIR SUKSES

Jou grootste krag is jou vermoë om objektief te bly

Jou grootste swakheid is ’n beterweterigheid

Oorkom die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related