Ebook221 pages3 hours
Miskien is daar hoop
By Johann Voges
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ’n seën of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seën” te hoop!
Related to Miskien is daar hoop
Related ebooks
Leeg: God se troos na swangerskapverlies of miskraam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk en jy verskil hemelsbreed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOop Deure: Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTransformeer Intimiteit Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruistablette vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlywende woorde: Oordenkings oor vroue wat glo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratings30 Dae Saam Met God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog Rating: 5 out of 5 stars5/5’n Sonneblom vir elke dag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskei En Nie Meer Bang Nie:: Geskei En Nie Meer Bang Nie, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wonder van die goddelike liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOngewoon Grace: Gestoor word vir 'n doel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHykie Berg: My storie van hoop: My storie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCoach jouself vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie hart van 'n wenner Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Welstand: Reeks Radiogesprekke Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Nouer Verhouding Met God: Intimiteit en toewyding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWoorde van Harmonie en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSade van Lig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKragtige gebede Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraaipunt: 'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesonde seks: Die sleutel tot 'n vervulde huwelik Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart: Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReuse Stories en Ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen angs en sekerheid: Gedagtes rondom gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Miskien is daar hoop
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Miskien is daar hoop - Johann Voges
5Pa book_preview_excerpt.html \َG@UV$Ȗ"hyנ3%d|?Is$pȌw=wzyyW/Ż:6:sC a[C_~OX?sctMҧj}GWm9m>eq°;+rq}ݪUE}.sb><.nlgוw~Q7L-{7u[Yh]14䀣r̶wb
$,*v.z.ʗ.
(dbպRo}u%R!fz+fʯf톫BЏ|zpn,Ӻ?|U.Ϟ,dMl7*[z j/R\+}1OrY>N%D纍Jgjq#ߓn=X]8艞;ƅ?U-vbC,uL&]1;7Xe9ȵc=
v"\/eeoK!PT?.{(LV^w{&ˏcaY~o/^9٢ 1>K/~C>qF#őoCXGA}o*n?QW_h3a\?U7`W/^ 7ه ǟ,n'F揜뇐yODȹbqvvy⻝08vd#sx^[,o)U#z+AgwzM!0
MWN]X#uv !tb}jT!W[gG|Oz1 èμo'GKϳDuCbLTG4
x{PkQn×@5'R(gٙ;ќ^/o'NB6إ4_5dtv='?-V p!,}-%!7+1P?9zl?!ÅX9:uO#vZcy" M!j7QPBe9|JƎj_p)ufpWdn#Xdy/[dEKd#nŠ=Dʟ|zN'I<