LIEWE ELIZE
Aug 13, 2021
4 minutes
SIEK MAN SKEEP HAAR AF
V Ek voel alleen in ons huwelik. My man is siek en wend geen poging aan om my spesiaal te laat voel nie. Ons kan weens sy siektetoestand nie meer intiem wees nie. Ek wil egter ook drukkies kry. Ek mis die saamwees wat ’n mens soos een laat voel. My man sal heeldag net sit en televisie kyk. Ek wil nog soos sy vrou voel. Dit voel of ek net daar is om ’n salaris te verdien en hom te versorg. Wat moet ek doen? Praat help nie.
E op K
A Soms gebeur dit dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days