LIEWE ELIZE
Jun 18, 2021
4 minutes
BEHEERVRAAT BREEK HAAR HART
My kêrel probeer my beheer, want ek sukkel om ’n werk te behou. Hy bly my vertel wat ek moet doen, en as ek dit nie doen nie, maak hy vernederende aanmerkings. Hy laat my ook verstaan dat as ek nie na hom luister nie, daar geen kans vir ons is nie. Hy praat heeltyd asof hy ons verhouding gaan beëindig en vertel gereeld vir my hoe sy vriende vir hom sê hy moet dit doen. Ek is lief vir hom en ons gaan al lank uit, maar ek weet nie of ek verder hiervoor kans sien nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days